Verantwoordelikhede: Bemarking van finansieringsprodukte en Landbou insette - hoofsaaklike saad, kunsmis, chemie en veevoer aan produsente in die geografiese gebied, en die kliëntebasis in die gebied uit te brei; Kliënteverhoudinge te bou en ondersteuningsdienste aan produsente te verleen deur onder...