Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die motors afdeling van landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate ‘n sertifikaat ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk geregistreer word. Minimum Vereistes: G…