Posbenaming: Algemene Werker Arbeidsveld: Konstruksie Kort beskrywing van pos Werksaam in die vervaardiging van Strukturele Panele, asook oprigting en algemene konstruksie werksaamhede. Pos pligte en sleutelwerksaamhede Alle werksaamhede in die fabriek in die vervaardiging proses van boupanele. Alle...