O ntwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf. Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad v...