Ons kliënt, n gevestigde paneelklopper besigheid op soek na n dinamiese en ervare kandidaat om hul span te lei en die daaglikse werksaamhede van die werkswinkel doeltreffend te bestuur. VLOERBESTUURDER UPINGTON Vereistes: · Minimum 5 jaar ondervinding in n paneelklopper/ motorherstel omgewing met bestuurservaring as sterk aanbeveling. · Goeie kennis van skadeherstelprosesse en werkswinkelvloei · Sterk leierskap- en organisatoriese vaardighede · Vermoë om onder druk te werk en probleme effektief…