Ons kliënt, het geleentheid beskikbaar vir n betroubare, pligsgetroue en detail-georiënteerde kandidaat in die volgende pos: DIESELWERKTUIGKUNDIGE UPINGTON OMGEWING Vereistes · Gekwalifiseerde Diesel Werktuigkundige (Rooi seël) met minstens 3 jaar praktiese ondervinding in verkieslik plaasimplemente, landboutoerusting en swaardiens vragmotors (veral Scania) · Ondervinding met foutopsporing, herstelwerk en diens van diesel enjins · Vermoë om onafhanklik sowel as in n span te werk · Goeie problee…